Modulekode | GTS 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Chemiese aard van DNS. Replikasie. Transkripsie. RNA-prosessering en translasie, Beheer van geenuidrukking in prokaryote en eukaryote. Rekombinante DNS-tegnologie en toepassings daarvan in geenanalise en -manipulasie. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BSc Inligting- en Kennisstelsels
BSc Biochemie BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Genetika BSc Mediese Wetenskappe BSc Mensfisiologie BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Mensgenetika BSc Mikrobiologie BSc Plantkunde BSc Voedselwetenskap BScAgric Plantpatologie BScAgric Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BScAgric Veekunde |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | GTS 161 GS |
Kontaktyd | 2 lesings per week, Prakties tweeweekliks |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Genetika |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App